title

The Flow Chats

The Flow

0
Followers
0
Plays
The Flow Chats
The Flow Chats

The Flow Chats

The Flow

0
Followers
0
Plays
OVERVIEWEPISODESYOU MAY ALSO LIKE

Details

About Us

A podcast featuring casual interviews with South African creatives: musicians, writers, comedians, etc.

Latest Episodes

Pietie Beyers

EPietie Beyers is 'n veelsydige akteur, aanbieder, en skrywer van die nuwe fliek Skemerson. Ek het met hom gaan gesels oor skooljare, skaam wees, lewensfilosofieë, en om te leer Zulu praat.

77 MINAUG 8
Comments
Pietie Beyers

Sandy Little

ESandy Little writes and sings for the hard-to-define band Wolfgang Marrow. Their new album, Small Town Ghosts, is already out on digital platforms, with launch shows in Gauteng happening early June. We talk about everything from the band's songwriting process, their relationship with the Black Cat Bones, growing up in small towns, and eating Mac & cheese.

42 MINJUN 27
Comments
Sandy Little

021: Beer Adriaanse

EJy ken vir Beer Adriaanse dalk as Zinkplaat se tromspeler, Thomas van Hotel, of die gillende, Crunchie-liefhebber Korporaal in Kanarie, maar ek het met hom gesels oor alles van improv-komedie, hoe baie hy van skryf hou, en daai skooldae-droom waar jy onvoorbereid vir jou eksamen opdaag.

61 MINFEB 27
Comments
021: Beer Adriaanse

020: Elani Dekker

EElani Dekker is nog 'n jong aktrise wat pas 21 geword het, maar sy het gehore al ordentlik beïndruk in diverse flieks soos Jou Romeo, Vaselinetjie, en nou ook Liewe Lisa [in teaters vanaf 14 Februarie 2019]

49 MINFEB 13
Comments
020: Elani Dekker

019: Kobus de Kock Jnr

EKobus de Kock Jnr is die frontman van The Black Cat Bones, wat 'n nuwe album, Here Is A Knife, vrystel. Ons gesels oor Kurt Kobain, lank vat in die studio, en hoe die blues eintlik uit Afrika kom - onder andere.

65 MIN2018 NOV 15
Comments
019: Kobus de Kock Jnr

018: Schalk Bezuidenhout

ESchalk Bezuidenhout is meestal bekend as daai komediant met die krulhare en die truie, of Danny in die KYKnet-reeks Hotel. Maar hy is eersdags te sien in sy eerste regte ernstige rol as Johan Niemand, in Christiaan Olwagen se nuwe fliek, Kanarie - wat 19 Oktober begin wys.

57 MIN2018 OCT 18
Comments
018: Schalk Bezuidenhout

017: Louis Minnaar

ELouis Minnaar is 'n visuele kunstenaar, regisseur, animator, en ook electro-musikant. Hy het ongeveer 2 jaar gelede 'n crowdfunding campaign begin om geld in te samel om 'n unieke, Afrikaanse wetenskapsfiksie-kortfilm te maak. Daardie kortfilm, Siklus, is nou klaar.

46 MIN2018 SEP 20
Comments
017: Louis Minnaar

016: Alastair Thomas

EAlastair Thomas is mostly known as the frontman of Joburg Indie rockers Shortstraw, but while that band is on hiatus, he started something new, called Cockles.

52 MIN2018 SEP 6
Comments
016: Alastair Thomas

015: Pedro Barbosa

EPedro Barbosa is a Mozambican singer-songwriter, guitarist and rock 'n roll frontman of Mrs B and The Barbosa Experience. He released his first solo album, Reborn, this year, and people have been raving about it...

56 MIN2018 JUL 27
Comments
015: Pedro Barbosa

014: Bouwer Bosch en Leandie du Randt Bosch

ELeandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch is binnekort te sien in die broer-en-suster aksiekomedie Thys en Trix. Floris het met hulle gaan gesels oor toneelspel, loopbane, en die millenial leefwyse.

47 MIN2018 JUN 21

hmly
himalayaプレミアムへようこそ聴き放題のオーディオブックをお楽しみください。