Himalaya-The Podcast Player

4.8K Ratings
Open In App
title

3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Maroela Media

0
Followers
0
Plays
3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

3 Minute, 3 Sake - Sakeliga

Maroela Media

0
Followers
0
Plays
OVERVIEWEPISODESYOU MAY ALSO LIKE

Details

About Us

In 3 Minute, 3 Sake gesels ons kortliks oor die week se sakenuus.Sakeliga bestaan om ’n konstitusionele orde, vrye markte, voorspoed en ’n gunstige sake-omgewing in die belang van sy lede te beding en te skep, asook in die gemeenskaplike belang waar ook al sy lede sake doen.

Latest Episodes

Nog reddingsboeie, strenger inperking vir Gauteng ondersoek

In die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen van Sakeliga die begrotingskantoor se visier wat ingestel is op die WVF en die OBK. Hy kyk ook na die Landbank se wanbetalings en die strenger afsonderingmaatreëls wat vir Gauteng oorweeg word.

4 MIN5 d ago
Comments

Moeilike saketoestande vir restaurante; BBP val

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek in die jongste "3 Minute, 3 Sake" die bruto binnelandse produk (BBP) wat met 2% in die eerste kwartaal geval het. Hy kyk ook na Sakeliga se jongste meningspeiling wat steeds moeilike toestande vir sakeondernemings skets en die nuwe verslapping op afsonderingsregulasies wat nie genoeg is vir restaurante om suksesvol sake voort te kan sit nie.

3 MIN1 w ago

Die werkloosheidsyfer, noodbegroting en kopiereg onder die loep

Gerhard van Onselen van Sakeliga kyk in die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" na die werkloosheidsyfer, wat skerp toegeneem het in die eerste kwartaal, die noodbegroting en die wetsontwerp op kopiereg, wat terug na die parlement verwys is.

3 MIN2 w ago

Ekonomie, konstruksiebedryf steier en Mboweni se zero-begroting

In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ʼn senior ontleder by Sakeliga, die ekonomie wat byna onder inperkings ineenstort en onsekerheid in die konstruksiebedryf. Hy gesels ook oor Tito Mboweni, minister van finansies, se zero-gebaseerde begroting.

3 MINJUN 15

Druk op regeringbegroting nader krisisvlak

Gerhard van Onselen, ʼn ontleder by Sakeliga, kyk in die jongste "3 Minute, 3 Sake" na die ANC wat die IMF vir ʼn lening genader het, na RCL Foods en die druk op regeringbegroting.

3 MINJUN 11

ANC span pandemie vir transformasie in

Gerhard van Onselen, ʼn ontleder van Sakeliga, kyk in vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" hoe die ANC die Covid-19-pandemie gebruik om transformasie te bevorder. Hy gee ook die jongste nuus oor die Suid-Afrikaanse Lugredery (SAL) en Standard Bank se waarskuwing oor slegte skuld.

3 MINJUN 3
Comments
ANC span pandemie vir transformasie in

Vlak 3, moontlike afleggings en repokoers bespreek

Welkom terug by "3 Minute, 3 Sake" vir die week waar Gerhard van Onselen van Sakeliga die vlak 3-inperking wat op 1 Junie begin, bespreek. Hy kyk ook in hierdie podsending na Tiger Brands wat afleggings weens die afsonderingtydperk beoog en die Reserwebank wat die repokoers met 50 basispunte in Mei verlaag het.

3 MINMAY 28

Eskom verhaal nog geld, herrie in parlement en Sakeliga se jongste peiling

Hier is die drie sake wat in die jongste aflewering van "3 Minute, 3 Sake" bespreek word: Eskom verhaal nog geld van verbruikers, rassemaatreëls oor Covid-19-hulp lei tot herrie in parlement, en Sakeliga-peiling dui op die skadelike impak van Covid-19-inperking.

3 MINMAY 20

Reserwebank se leningskema skop af

In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ʼn ontleder by Sakeliga, die afskop van die Reserwebank se leningskema, die druk wat toeneem om die inperking te verlig en Sakeliga se litigasie teen onregmatige toepassing van permitte wat ʼn volgende fase betree.

2 MINMAY 14
Comments
Reserwebank se leningskema skop af

Verslag bereken verlore lewensjare weens inperking

In vandeesweek se "3 Minute, 3 Sake" bespreek Gerhard van Onselen, ’n senior ontleder by Sakeliga, ’n verslag wat die verlore lewensjare weens inperking bereken het. Hy kyk ook na die gevolge van die rookverbod en die aankope-indekse wat wys sakevooruitsigte is besig om te tuimel.

3 MINMAY 6

hmly
Welcome to Himalaya LearningDozens of podcourses featuring over 100 experts are waiting for you.