title

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet

Followers
Plays
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
33 MIN2018 OCT. 8
Play Episode
Comments
title

Details

In Jesus se gesprek met Nikodemus, leer ons dat die wedergeboorte 'n absolute moet is vir ieder en elk. Dit is die enigste weg in God se koninkryk in. Dit is al hoe 'n mens God sal sien. Ons kyk ook vanuit ons teks, na die manier hoe die wedergeboorte gebeur. Weet jy hoe 'n mens wedergebore word?