Hiamalya-The podcast Player

4.8K Ratings
Open in app
title

HRCO Potgooi Preke

Harvester Reformerende Kerk Olifantsriviervallei

0
Followers
0
Plays

OVERVIEWEPISODESYOU MAY ALSO LIKE

Details

About Us

“Commanded to Love Commissioned to Go”“Beveel om lief te hê, afgevaardig om uit te reik”Harvester vervul die Groot Opdrag van Jesus om te GAAN, en dissipels te maak van al die nasies (Mat 28:19) en gehoorsaam Sy bevel om ons medemens LIEF te hê. (Joh 13: 34-35; Joh 15: 12-14; James 2:8)

Latest Episodes

"The Art to See the Positive in The Negative" (The redeeming Principle)

“The art to see the positive in the negative”

38 MIN2019 DEC 3
Comments

Redefineer Werk volgens Bybelse Voorskrif

Die meeste mense se persepsie van werk is negatief. Ander voel hulle wil vir die Here werk, maar kan dit nie in hulle huidige werksplek doen nie. Die gedeelte Luk 3:7-15 is verassend: Johannes preek bekering! 'n algehele hartstransformasie! Dan vra die rykes, die tollelaars en soldate vir hom wat hulle te doen staan: Sy antwoord wys na morele restorasie van 'n Jesus-gee-leefstyl, eerder as om van beroep te verander.

52 MIN2019 NOV 13

5 Wesenlike Gevegskuns Strategieë om elke Geloofstryd te Oorkom

Elke gelowige is in 'n daaglikste kosmiese geestelike geloofstryd gewikkel, die probleem is dat ons soms vergeet dat ons in 'n oorlog gewikkel is, daar is geen neutrale grond nie.

46 MIN2019 SEP 23

Waarvoor wag jy nog?

Vernietig die krag van verskonings ʼn mens kan elke daad onder die son regverdig! Ek hoor in die geesteswêreld soos ʼn refrein – “Verskonings! Verskonings!

45 MIN2019 SEP 5
Comments
Waarvoor wag jy nog?

Kreatiwiteit

Creativity, Christ, Kreatiwiteit, Spiritual, Innerworld, geestelikheid, Ware Geestelikheid, gees en waarheid, Christus, jou geestelike lewe, What does it mean to be spiritual, wat beteken dit om geestelik te wees

37 MIN2019 JUN 24
Comments
Kreatiwiteit

'n Oproep Tot 'n Geestelike Lewe In Christus

Spiritual, Innerworld, geestelikheid, Ware Geestelikheid, gees en waarheid, Christus, jou geestelike lewe, What does it mean to be spiritual, wat beteken dit om geestelik te wees

37 MIN2019 JUN 3

Leef en Behou Jóú Onskuld in Christus

Die mooiste voorsiening van ons onskuld in Christus, is dat ons in onskuld met mekaar leef.

29 MIN2019 MAY 20
Comments
Leef en Behou Jóú Onskuld in Christus

Die Weg van die Leeu en Die Lam (Deel 2)

Wanneer ons probeer om net die lam te wees, leer ons nooit om leierskap, inisiatief en besluite te neem nie. Probeer ons weer die leeu wees, wil ons in beheer bly, en altyd die leiding neem en leer nie om te volg nie. Beide die leeu en lam karakter van Jesus woon in ons.

44 MIN2019 MAY 8

Die Weg van Die Leeu en Die Lam (Deel 1)

Let’s be weary as to not rule over one another as believers.

42 MIN2019 APR 30

The way of the dragon vs the way of the Lamb (Brugbouers)

Let’s be weary as to not rule over one another as believers. We are destined to rule through Christ over our sin, our uncontrolled emotions, our thoughts that is raised against the knowledge of God, our destructive habits, and overcome satan and the rulers of darkness. We shall not rule over man.We are called to be commander FOR the people, not OVER the people. (Isa 55:4)We were not instructed to rule on earth or have earthly kingdoms. “Jesus answered, “My kingdom is not of this world. If My kingdom were of this world, My servants would fight, so that I should not be delivered to the Jews; but now My kingdom is not from here.”” (John 18:36, NKJV) We will one day rule with Christ, over cities, and receive a crown as a reward for our earthly faithfulness and obedience. Jesus never wore an earthly crown, but the crown of thorns. He never aspired for positions, grandeur, recognition, or making an impression in the flesh.When the King of Kings, Lion of Judah, the sovereign ruler was...

16 MIN2019 APR 17

hmly
Welcome to Himalaya Premium