Himalaya-The Podcast Player

4.8K Ratings
Open In App
title

Hoop en Inspirasie - deur Sonia Forssman - gelouter en onmeetbaar begenadig deur God

Sonia Forssman

0
Followers
0
Plays

OVERVIEWEPISODESYOU MAY ALSO LIKE

Details

About Us

'n Bybelse boodskap om jóú as Christen te bemoedig in die wete dat God ín jou is, bý jou en jou sal onderskraag en genade gee vir elke dag. Ek self het weerbarstig en eiewillig wye kronkelpaaie gestap vol duwweltjies, klippe en afgronde, waar ek telkens my kop en tone gestamp en knieë nerf-af geval het. Maar God het my elke keer heelhuids anderkant uitgebring, al was dit met geknakte ego en gekneusde selfbeeld. Hierdie is my onvoorwaardelike getuienis van God se goedheid, my diens aan Hom.

Latest Episodes

Episode 6: God Se Teenwoordigheid Gee Energie

As jy 'n Christen is, is Jesus Christus die toesighouer by jou werkplek—en Hy kyk nie net van ver af na jou nie, Hy is daar by jou. Jy en ek moet 'n volle dag se werk doen, of ons nou dink die bestuur is regverdig of nie. Jesus is uiteindelik die Een vir wie ons werk en Hy is altyd daar by jou waar jy werk. Jy en ek moet ons bes doen, want die Heilige Gees is teenwoordig, en Hy rus ons toe en gee ons energie.

60 MIN5 d ago
Comments

Episode 5: Lewensbeginsel 4: Die Onredelike Wil van God

God verwag nie dat ons Sy wil sal verstaan nie, net dat ons dit sal gehoorsaam, selfs wanneer dit onredelik voorkom.

60 MIN1 w ago

Episode 4: Lewensbeginsel #3 - God Is Ons Anker In Die Storm

Hoe lyk die storms waarteen jy stry vir oorlewing in jou lewe?? Hoe groot is die branders wat jy moet teenstaan en die aanslae van verduur ? Voel dit vir jou of jy besig is om net water te trap en of jy enige oomblik kan sink? Is jou bootjie so vol water en sukkel jy om dit uit te skep of om voor te bly in 'n see van probleme wat net nie wil ophou nie?

60 MINJUN 6

EPISODE 3 - 'n Gehoorsame lewe as Christenvrou

Die volgende 30 Episodes gaan ons vasstaan by ‘n lys van lewensbeginsels wat ek leen by Dr Charles Stanley, ‘n wel bekende evangelis en pastoor en stigter van die In Touch Ministries. Ek gaan dit egter so bietjie aanpas om meer toepaslik te maak op ons daaglikse leef en wandel as vroue en bid dat dit dieselfde trefkrag sal hê en by jou aanklank sal vind. Ek gesles in hierdie episode oor Lewensbeginsel #2 - 'n Gehoorsame lewe as Christenvrou.

61 MINMAY 23

Episode 2 - Ons Intimiteit met God - Vir Enkelma's

Die volgende 30 Episodes gaan ons vasstaan by ‘n lys van lewensbeginsels wat ek leen by Dr Charles Stanley, ‘n wel bekende evangelis en pastoor en stigter van die In Touch Ministries. Ek gaan dit egter so bietjie aanpas om meer toepaslik te maak op ons daaglikse leef en wandel as vroue en bid dat dit dieselfde trefkrag sal hê en by jou aanklank sal vind. Die eerste lewensbeginsel wat ons vandag bespreek is #1 Intimiteit met God as 'n Enkelma

60 MINMAY 15

Episode 1 - Vrees en Afgodery

In vanoggend se program gaan ek en jy as gelowige Christene vinnig stilstaan by Psalm 91 en God se bemoediging as vrees en onsekerheid ons beetpak nou in die aangesig van COVID 19 en die grendelstaat wat ons beleef en dan gaan ek daarna met jou gesels oor afgodery wat so blootgelê word juis in hierdie tydperk.

54 MINMAY 8
Comments
Episode 1 - Vrees en Afgodery
the END

hmly
Welcome to Himalaya LearningDozens of podcourses featuring over 100 experts are waiting for you.