Jesus sê dat ons geken sal word as Sy volgelinge as gevolg van ons liefde vir mekaar. Hoe lyk dit? Ps Gert lê dit vir ons mooi uit.
Liefde Vs Keuses - Ps Gert Jackson by Pickard Henn
Ons ken nie werklik liefde nie. Die Woord "liefde" word so maklik gebruik. Ps Gert praat met ons oor ons liefde in vergelyking met Sy liefde.
Are you someone who gave Jesus a place at your table or are you the one who finds yourself at His feet? Jesus does not want a place at your table, He wants your life.
Do you want to be free? Do you want to be used? Mariete gives a powerful message on these topics.
Johandre Gives us the three P's to be effective in Ministry.
Nadia Henn deel haar hart rondom leierskap en die karakter eienskappe van 'n goeie, gesonde leier.
Daar is nie iets soos 'n "klein doop" nie. Ons volg Jesus in Gehoorsaamhied. Omdat Hy gedoop is, word ons gedoop.
Jesus het se laaste opdrag op aarde is ons eerste opdrag as volgelinge. Is jy gereed om te volg?
Soos Hy is, so is ons in hierdie wêreld. God is Liefde.